Matteus 13:36 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het toe weggegaan van die mense en Hy het huis toe gegaan. Sy dissipels het na Hom toe gekom en hulle het gesê: “Verduidelik asseblief vir ons wat beteken die gelykenis van die onkruid in die koringland.”

Matteus 13

Matteus 13:30-40