Matteus 13:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die man het vir hulle gesê: ‘My vyand het die onkruid gesaai.’ Die werkers vra toe vir die man: ‘Moet ons die onkruid gaan uittrek?’

Matteus 13

Matteus 13:22-30