Matteus 13:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die koringplantjies het mooi begin groei en die koring-are het uitgekom. Die werkers kon toe die onkruid ook sien.

Matteus 13

Matteus 13:24-34