Matteus 13:21 Bybel vir Almal (ABA)

maar hy is soos ’n plant wat nie diep wortels het nie en net ’n kort tydjie lewe. Hy hoor die boodskap en hy glo dit, maar wanneer die mense hom daaroor verdruk, en hy begin swaarkry, dan hou hy op om te glo.

Matteus 13

Matteus 13:18-29