Matteus 13:2 Bybel vir Almal (ABA)

Baie mense het na Hom toe gekom en hulle het by Hom kom staan. Daarom het Jesus in ’n boot geklim en Hy het daarin gaan sit. Al die mense het op die strand gestaan.

Matteus 13

Matteus 13:1-12