Matteus 12:50 Bybel vir Almal (ABA)

“Hierdie mense is my ma en my broers. Elkeen wat doen wat my Vader in die hemel wil hê, daardie persoon is my broer of my suster of my ma.”

Matteus 12

Matteus 12:46-50