Matteus 12:35 Bybel vir Almal (ABA)

’n Goeie mens het ’n klomp goeie dinge in sy hart, daarom praat hy altyd goeie en mooi woorde. ’n Slegte mens het ’n klomp slegte dinge in sy hart, daarom praat hy altyd slegte dinge.

Matteus 12

Matteus 12:26-41