8. Het julle gedink julle sal ’n man sien wat mooi en duur klere dra? Nee! Die mense wat mooi en duur klere dra, woon in konings se paleise.
9. Maar wat wou julle gaan sien? ’n Profeet? Ja, maar Ek sê vir julle: Julle het meer as ’n profeet gesien.
10. God het in die Ou Testament oor Johannes gepraat toe Hy gesê het:“Kyk, Ek stuur my boodskapper.Hy sal voor jou gaanen die pad gereedmaak vir jou.