3. “Is U die Christus wat moes kom? Of moet ons vir ’n ander Een wag?”
4. Jesus het vir hulle gesê: “Gaan terug na Johannes toe en vertel vir hom wat julle gehoor en gesien het.
5. Sê vir hom: Blinde mense kan nou sien, kreupel mense kan nou loop, melaatse mense is gesond, dowe mense kan nou hoor, mense wat gesterf het, lewe weer, en arm mense hoor die goeie boodskap dat Jesus die Christus is.
6. En God sal mense seën wat nie twyfel nie en wat aanhou om in My te glo.”