Matteus 10:34 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moenie dink daar sal vrede wees op die aarde omdat Ek gekom het nie. Ek het gekom, maar daar sal nie vrede wees tussen mense nie, hulle sal mekaar se vyande wees.

Matteus 10

Matteus 10:26-37