Matteus 10:23 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die mense in een stad slegte dinge doen aan julle, dan moet julle na ’n ander stad vlug. Ek sê vir julle, en dit is seker: Julle sal nog nie klaar wees nie met die werk wat julle moet doen in al die stede van Israel, dan sal Ek kom, Ek, die Seun van die mens.

Matteus 10

Matteus 10:22-26