Matteus 10:19 Bybel vir Almal (ABA)

En wanneer die mense julle hof toe vat, dan moet julle nie bekommerd wees oor wat julle moet sê nie, want God sal vir julle sê wat julle dan moet sê.

Matteus 10

Matteus 10:15-28