Matteus 10:13 Bybel vir Almal (ABA)

As die mense sê julle is welkom, dan moet julle sê dat die Here se vrede daar sal bly. Maar as hulle sê julle is nie welkom nie, dan moet julle nie sê dat die Here se vrede daar sal bly nie.

Matteus 10

Matteus 10:3-20