Matteus 1:3 Bybel vir Almal (ABA)

Juda was die pa van Peres en Serag, en hulle ma was Tamar. Peres was die pa van Gesron, en Gesron die pa van Ram.

Matteus 1

Matteus 1:1-8