Markus 9:41 Bybel vir Almal (ABA)

As iemand vir julle ’n beker water gee omdat julle aan Christus behoort, dan sal God vir hom baie goeie dinge gee. Dit is seker.”

Markus 9

Markus 9:38-50