Markus 9:39 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jesus het gesê: “Julle moet hom nie keer nie. As iemand my Naam gebruik om ’n wonderwerk te doen, dan sal hy nie gou sleg praat oor My nie.

Markus 9

Markus 9:32-50