Markus 9:36 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het ’n kindjie geneem en Hy het die kindjie voor hulle laat staan. Hy het die kindjie in sy arms vasgehou en vir sy dissipels gesê:

Markus 9

Markus 9:31-50