Markus 9:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir die mense en vir sy dissipels gesê: “Ek sê vir julle, en dit is seker: Party mense wat hier staan, sal sien dat God Koning is, hulle sal dit sien voordat hulle sterf.”

Markus 9

Markus 9:1-6