Die Fariseërs en die skrifgeleerdes het vir Jesus gevra: “Hoekom lewe jou dissipels nie soos ons voorouers vir ons geleer het nie? Hulle eet met onrein hande.”