Die Fariseërs en al die Jode het altyd eers hulle hande op ’n spesiale manier gewas voordat hulle geëet het. Hulle het dit gedoen soos hulle voorouers altyd gedoen het.