Markus 7:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle sê iemand mag vir sy pa of vir sy ma sê: ‘Ek kan julle nie help nie, want die goed wat ek vir julle moes gee, is nou korban, dit beteken ek het dit vir die Here gegee.’

Markus 7

Markus 7:8-13