Markus 6:51 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het by hulle in die boot geklim, en die wind het opgehou waai. Die dissipels se monde was oop, hulle was baie verbaas.

Markus 6

Markus 6:45-56