Markus 6:47 Bybel vir Almal (ABA)

Toe dit aand geword het, was die dissipels en hulle boot amper in die middel van die see, en Jesus was alleen op die land.

Markus 6

Markus 6:41-53