Markus 6:25 Bybel vir Almal (ABA)

Die dogter het haastig na die koning toe gegaan en vir hom gesê: “Ek wil hê jy moet dadelik vir my die kop van Johannes die Doper in ’n skottel bring.”

Markus 6

Markus 6:20-31