Markus 6:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die dissipels het ook baie duiwels uitgejaag uit mense, en hulle het baie siek mense gesalf met olyf-olie en hulle het die mense gesond gemaak.

Markus 6

Markus 6:7-21