Markus 5:7-8 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het gesê: “Onrein gees, gaan uit die man uit!”Die man het hard geskree: “Wat wil U van my hê, Jesus, Seun van die Hoogste God? Ek vra vir U: Moenie vir my seermaak nie. Belowe dit voor God.”

Markus 5

Markus 5:5-11