Markus 5:21 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Jesus weer in die boot na die ander kant van die see gegaan. ’n Klomp mense het daar langs die see by Hom bymekaargekom.

Markus 5

Markus 5:19-23