Markus 4:40-41 Bybel vir Almal (ABA)

40. Jesus vra toe vir hulle: “Hoekom is julle bang? Glo julle nou nog nie in My nie?”

41. Die dissipels het baie bang geword. Hulle sê toe vir mekaar: “Wie is hierdie Man? Ook die wind en die see luister na Hom.”

Markus 4