Markus 3:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir die mense gevra: “Mag ’n mens op die Sabbatdag goed doen of verkeerd doen? Mag ’n mens iemand se lewe red, of mag ’n mens hom doodmaak?”Maar die mense het stilgebly.

Markus 3

Markus 3:1-7