Markus 3:20 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna het Jesus huis toe gegaan. Daar het weer so baie mense bymekaargekom dat Hy en sy dissipels nie kon eet nie.

Markus 3

Markus 3:17-29