Markus 2:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die Fariseërs sê toe vir Jesus: “Kyk daar, hoekom doen jou dissipels iets wat ’n mens nie op die Sabbatdag mag doen nie?”

Markus 2

Markus 2:22-28