Markus 16:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe hulle in die graf ingaan, sien hulle ’n jongman wat regs in die graf sit. Hy het lang wit klere aangehad. Die vroue was baie bang.

Markus 16

Markus 16:2-6