Markus 16:19 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat die Here Jesus met die dissipels gepraat het, het God Hom na die hemel geneem, en Jesus het langs God gaan sit, op die belangrikste plek.

Markus 16

Markus 16:12-20