Markus 15:7 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die mense in die tronk was Barabbas. Hy was daar saam met ander mense. Hulle het mense opstandig gemaak teen die regering en hulle het ’n man vermoor.

Markus 15

Markus 15:6-15