Markus 15:39 Bybel vir Almal (ABA)

Die offisier het voor Jesus gestaan. Toe hy sien dat Jesus so gesterf het, het hy gesê: “Hierdie man was regtig die Seun van God!”

Markus 15

Markus 15:30-45