Hy sê hy is die Christus, die Koning van Israel. Hy moet nou afklim van die kruis, sodat ons dit kan sien en kan glo!”Die twee mense wat saam met Jesus aan die kruise gehang het, het ook vir Jesus gespot.