Markus 15:27 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het twee mense saam met Jesus gekruisig, een regs langs Hom en die ander een links langs Hom. Hulle was mense wat geveg het teen die regering.

Markus 15

Markus 15:18-31