Markus 14:47 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die mense wat by Jesus gestaan het, het sy swaard uitgetrek. Hy het die slaaf van die hoëpriester daarmee geslaan en hy het sy oor afgekap.

Markus 14

Markus 14:45-50