Markus 14:30 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het vir hom gesê: “Ek sê vir jou, en dit is seker: Jy sal in hierdie nag drie maal sê jy ken My nie. Jy sal dit sê voordat die haan die tweede maal kraai.”

Markus 14

Markus 14:23-31