Markus 14:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het in Betanië in die huis van Simon die melaatse man geëet. Daar kom toe ’n vrou en sy het ’n mooi klip-kruikie gehad. In die kruikie was daar baie duur lekkerruik-olie. Sy het die kruikie oopgebreek en sy het die olie op Jesus se kop uitgegooi.

Markus 14

Markus 14:1-13