Markus 14:11 Bybel vir Almal (ABA)

Toe die priesterleiers dit hoor, was hulle bly en hulle het belowe om vir Judas geld te gee. Judas het ’n plan probeer maak en hy het gewag vir die regte tyd om Jesus te verraai.

Markus 14

Markus 14:3-14