Markus 14:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was twee dae voor die Paasfees en die Fees van die Ongesuurde Brood. Die priesterleiers en die skrifgeleerdes het skelm planne probeer maak om Jesus te vang en dood te maak.

Markus 14

Markus 14:1-10