Markus 13:7 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie skrik wanneer julle hoor daar is oorlog nie, naby julle of ver van julle. Hierdie dinge móét gebeur, maar dit is nog nie die einde van alles nie.

Markus 13

Markus 13:1-15