Markus 13:32 Bybel vir Almal (ABA)

“Niemand weet op watter dag en hoe laat in die dag Ek sal kom nie. Die engele in die hemel weet nie, ook nie Ek, die Seun, nie. Net die Vader weet dit.

Markus 13

Markus 13:27-37