Markus 13:19 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie dae sal mense baie swaar kry. Tot nou toe het niemand so swaar gekry nie, van die begin af toe God alles gemaak het, tot nou toe. Niemand sal weer so swaar kry nie.

Markus 13

Markus 13:10-20