Markus 12:9 Bybel vir Almal (ABA)

Wat dink julle? Wat sal die eienaar van die wingerd doen? Hy sal kom en hy sal daardie mense doodmaak en die wingerd vir ander mense gee.

Markus 12

Markus 12:4-12