Markus 12:5 Bybel vir Almal (ABA)

Toe stuur die eienaar van die wingerd ’n ander slaaf, en die mense het hom doodgemaak. Die eienaar het nog baie ander slawe gestuur. Die mense het party van die slawe geslaan en hulle het party slawe doodgemaak.

Markus 12

Markus 12:1-14