Markus 12:41 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het voor die dankoffer-kis in die tempel gaan sit en Hy het gekyk hoe al die mense koper geldstukke in die kis gooi. Baie ryk mense het baie geld ingegooi.

Markus 12

Markus 12:40-44