Markus 11:25 Bybel vir Almal (ABA)

En wanneer julle staan om te bid, en julle is kwaad vir iemand, dan moet julle hom vergewe. Dan sal julle Vader wat in die hemel is, ook julle sondes vergewe.”

Markus 11

Markus 11:22-33