Markus 10:49 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het gaan staan en gesê: “Roep hom!”Hulle roep toe die blinde man en sê vir hom: “Moenie bekommerd wees nie. Staan op, Jesus roep jou!”

Markus 10

Markus 10:39-51